Successfully reported
+112

Elm Tree Guest Farm

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Bella Vanti Drive, St Helena Bay, West Coast, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elm Tree Guest Farm is in St Helenabaai, 'n klein vissersdorpie aan die Weskus, sowat 160 km vanaf Kaapstad geleë en bied uitsigte oor die blou oseaan en hawe. Die verblyf is op 'n plaas geleë wat die tuiste is van donkies, koeie, skape en hoenders wat die klankbaan vir jou verblyf verskaf.

Verblyf is beskikbaar is 'n verskeidenheid kothuise wat tussen 2 en 6 mense kan akkommodeer. Alle kothuise is selfsorg met skoon linne en beddegoed voorsien asook komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook braaigeriewe by elke kothuis.

Dit is 'n klein stukkie hemel waar jy kan ontspan en aanvul. Mens kan visvang, kanovaart, bootry of selfs jetski op die see. Snoektyd in die wintermaande is ook nie te mis nie wanneer die hawe weer lewendig is en daar vars snoek beskikbaar is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carren L
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Excellent. The host was so kind and understanding. We would definitely be visiting again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Charlotte B
Saam met lewensmaat
5.0
Was wel net een aand daar, maar sal weer daar bly as ons St Helena baai besoek. Mooi plekkie, het in Krefie gebly. Net wat mens nodig het vir 'n wegbr...
Sien meer
Sep 2025
Frank J
5.0
Rustigheid, vriendelik, fantastiese gasvrou. Die plek is asemrowend, veral met die see-uitsig. Ek het veral gehou van die diere op die perseel sowel a...
Sien meer
Sep 2025
Hannie H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Het 'n plaas atmosfeer. Rustig. Goed geleë. Skoon en alles wat benodig vir 'n gemaklike blytyd is voorsien.
Aug 2025
Kurt A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Lekker uitsig na die see en wakker maak van die hanne het baie geniet.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 17 Bella Vanti Drive, St Helena Bay, West Coast, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elm Tree Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Bella Vanti Drive, St Helena Bay, West Coast, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1890c91f116287b45bebf191dea53380077a51761f8cd82ab871939b695a25dddae04c9e1b3baa46dfa3d4c1770742b6b0b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 125 5 1 5 17 Bella Vanti Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.753000079839 18.01475198858
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang