Successfully reported

Elthea's Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Glenville G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Lekker, gemaklik en veilig. Die verblyf was great, eienaars vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

A wonderful experience of warm hospitality. Althea's Cottage has a warm and welcoming host. The accommodation is top hotel quality and the kids loved the espresso machine for making their favourite iced coffee. Everything you could need is provided and your holiday is hassle-free. The hostess made an effort to check on our wellbeing and was most accommodating. We were provided with free access to secure premises, parking for our vehicle and have been able to come and go freely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Ja, ek het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Biance T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantasties! Wonderlike verblyf! Die eenheid self was baie netjies, skoon, en goed toegerus, met tot 'n bo-baas koffiemasjien vir die "coffee enthusiast"! Die kuier area is groot en lekker privaat, en die swembad was 'n redding op warmer dae. Die gashere was lieflike, vriendelike mense en hoogs tegemoetkomend. Hul het altyd reg gestaan om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catharina Dorathea
Elthea's Cottage
Pragtige jong paartjie. Dit was vir ons 'n groot plesier om vir die mensies reg te staan. Enige tyd enige plek. Dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het. Voorspoedige 2025 vir julle twee prag mensies

Estelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Waarde vir geld en meer. Hierdie plekkie is alles wat jy verwag en meer. Die gasvrou gee uitstekende diens. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catharina Dorathea
Elthea's Cottage
Baie dankie dames, dit was vir my 'n groot plesier om julle hier by ons te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Catharina
Dorathea ...

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Hella Crescent, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97ea78a654a6ee60f682ee7334cd62f50eb3342241130e324edfe37c91c5d9075c11e0cb2459a6007ea4ad164ccdffa2f2ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 4 Hella Crescent Uitzicht 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8218216 18.6880315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang