Successfully reported

Eltos Karoo Stay Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Riaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Karoo mooi. Skoon en alles wat jy nodig het. Die huis is perfek vir 'n lekker wegbreek. Dis ver genoeg van die hoofpad af dat jy die Karoo kan inneem en ervaar. Weer sal ons daar gaan draai. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, gerieflik en goed toegerus. Die Eltos Karoo Stay Guest Farm was fantasties! Ons was twee moeg reisigers wat op die laaste minuut blyplek gesoek het naby Laingsburg. Ons is onmiddellik gehelp deur die gawe eienaars en het selfs lekker saam met hulle gekuier. Die cottage is heerlik toegerus en het selfs 'n baie gerieflike binnebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon en netjies met alles wat benodig word. Was regtig 'n baie aangename verblyf. Rustige omgewing met al die geriewe wat benodig word. Skoon en netjiese geriewe en baie aangename ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almero O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

'n Egte Karoo-ervaring op sy beste! Met 'n 360° uitsig oor Karoo-landskap 'n puik toegeruste eenheid, netjiese en silwerskoon geriewe en 'n ongelooflike gasvrou, kan mens nie vir beter vra nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Gerieflik reg vir werk. Was net 'n 1 aand verblyf, het stilte geniet en ontspan voor ons projek begin het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Stil en rustige omgewing. Baie vriendelike gasheer. Lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Goeie diens, prys bietjie hoog, maar die privaatheid en stilte maak die prys aan. Die privaatheid van in die middel van nêrens, geen verkeer gehoor, lekker stilte baie geniet. Alles wat basies nodig is, is beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Rustigheid van die Karoo se platteland/plaas baie geniet. Rustige Karooplaasatmosfeer. Naby Laingsburg vir kos, onderhoud en bankdienste geleë. Kort stukkie grondpad na huisie in goeie toestand en geskik vir sedanvoertuie. Netjiese en goedversorgde blyplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Baie lekker oornagstop. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie T
1 nag
5.0
Des 2021

Heerlike plaasatmosfeer. Verblyf baie geniet en sal beslis weer aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Eltos Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8ca6bad57b85d8be08248943e48f1a93952a06f760a6be22772c29756132b1a61633c4651ecdadbe62577a43078ba564a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 N1 Eltos Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1835108282 20.848061996562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang