Successfully reported
+22

Eltos Karoo Stay Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Eltos Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Eltos Karoo Stay Guest Farm is in Laingsburg geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende.

Die huisie beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 5 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n stapelbed. Daar is beddegoed, komberse en handdoeke in die slaapkamers. Die badkamer het 'n gasverhitte stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof gasstoof, gas yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien.

Daar is 'n toegeboude braaikamer met sitplek en 'n toonbank waar gaste lekker saam 'n ete kan voorberei. Daar is ook 'n buitebraai waar gaste die pragtige Karoo-naghemel kan ervaar.

Gaste kry onderdakparkeerplek langs die huis.

Die huis maak gebruik van gas en sonkrag wat dit 'n eko-vriendelike keuse maak vir 'n naweekwegbreek.

Gaste kan op die plaas stap of bergfietse saambring om die area te verken. Daar is inwonende plaasdiere wat gaste kan geniet.

Daar is hout te koop indien nodig.

Daar is 'n 6 km grondpad wat na die instansie lei en dit kan deur motors en vragmotors bestuur word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N1, Eltos Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eltos Karoo Stay Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Eltos Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8ca6bad57b85d8be08248943e48f1a93952a06f760a6be22772c29756132b1a61633c4651ecdadbe62577a43078ba564a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 N1 Eltos Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1835108282 20.848061996562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang