Successfully reported

Elvee Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Robert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome stop over. Will definitely stay there again. Excellent hosts. Great food. Clean and safe gem in the middle of the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik! Netjies! Verblyf uitstaande! Netjies! Wonderlike gasvryheid. Heerlik geëet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Egte ordentlike eienaars, lief mense opreg. Ons het die lekkerste skaapstertjies ge-eet, met bykosse, warm bed, vars gebakte scones saam ontbyt. Ons het gevra vir karwas, met pap wiel arriveer, en niks is vir Lucius 'n probleem nie. Hy het alles uitsorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjiese blyplek, sal definitief weer bespreek! Definitief een van die beste gastehuise waar ons al oorgebly het oppad Calvinia toe. Alles was silwerskoon, kos was heerlik en diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

The perfect venue for a weary traveller. It was a perfect stop after a long day on the road. Our host couldn't have been more welcoming and friendly and spoilt us with a splendid dinner. The accommodation was excellent and very comfortable. We were sorry we couldn't have spent more time there but will certainly make it our stop whenever we are in that part of the world again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Sal weer daar slaap. Vriendelike mense en dorpie, die maaltye is uitsonderlik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Amper vergeet ek die lekker skaapstertjies. Dankie julle. Ons almal hou vakansie en reis om dit te geniet. As jy nog nie Lizette en Lucius se ongelooflike vriendelikheid, gasvryheid, netheid en smaakvolle etes geniet het nie, het jy nog nie 'n vakansie geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isac M
1 nag
5.0
Apr 2025

Gasvryheid op sy beste, hier kan jy beslis stop. Hier kuier, slaap en eet jy sommer lekker. Beste plek om oor te slaap op jou pad Weskus toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ja L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons was hartlik verwelkom en sal die plekkie beslis aanbeveel. Ons was verras oor die netjiese plek in die middel van nêrens. Lekker stil en dis gerieflik geleë naby die hoofpad. Kos was opsioneel, waarvan ons gebruik gemaak het en dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenrad H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Aangenaam. Ruim kamers, goed geleë. Klein, baie netjiese plek en dorp. Gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 57 Market Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb5cbedba77467e4493037ca3b5ff88cf57741a36b5c01d273a7a5b9fcb4b7f88799c18611309680af5b42baf02a050aceae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 168 5 1 5 57 Market Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.577246159153 22.881153785249
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang