Successfully reported

Elverams

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jurgens Johannes W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Comfortable and spacious. Amazingly comfortable and spacious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantasties! In my opinie die beste oornagverblyf in Pretoria. Ligging is perfek. Eenhede is puik toegerus en super skoon. Gasvrou is super vriendelik en behulpsaam. Boek en beleef self!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen D
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlike sentrale verblyf in Pretoria. Pragtige plek. Gawe gasvrou. Heerlik geslaap. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Rustige stil omgewing met gerieflike kamers. Lekker gebly in die gerieflike gastehuis in veilige woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle M
1 nag Saam met vriende
3.4
Mrt 2025

Great location. My daughter stayed over; it was perfect for her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very friendly welcoming, clean. Is equipped with everything needed. Very friendly welcoming. Clean, very cosy and perfect for a night stay over. Location well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel K
1 nag
5.0
Mei 2024

Vriendelik ontvang / Netjies / Veilig / Goeie waarde vir geld. Ek het laat geland in Johannesburg, en het toe laat aangekom. Die gasvrou was baie vriendelik en het my ontvang by aankoms. Ek beveel hulle ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianie E
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gemaklik, gerieflik, alles wat mens nodig het. Ons is baie vriendelik ontvang. Die plekkie is pragtig ingerig en baie skoon. Ek is mal oor die kantgordyn voor die deur (ek kon die deur ooplos sonder om bekommerd te wees dat iemand vir my kyk). Geen loadshedding! Genoeg parkering vir my groot Ranger. Baie stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Zita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Elveram Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMDJiMjI4LTExMmQtNDNhNi1iNmJiLWIwM2I1OGIxYzA3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 61 Elveram Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.773296076935 28.276897728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang