Successfully reported
+13

Elvinbrook Cottage @ Rivendell Trout Estate

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury Valley, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elvinbrook Cottage @ Rivendell Trout Estate is 'n bekoorlike selfsorgkothuis naby ander eenhede op die oewer van die Spekboomrivier op Rivendell Trout Estate. Hierdie landgoed is deel van die Mount Anderson-wateropvangsgebied, 'n bewarea wat oor duisende hektaar strek. Die reservaat het wild soos koedoes, bosbokke, duikers, bosvarke en bobbejane wat vrylik rondbeweeg. Gaste kan ook kunsvlieghengel en forel probeer vang.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en sitarea met rusbanke en 'n kaggel.

Die stoep het meubels en daar is 'n dek met hout- en gasbraaigeriewe met 'n uitsig oor die forelpoele in die rivier.

Die verblyf is op pad na die Krugerwildtuin en daguitstappies na Dullstroom, Bourke's Luck-kolkgate, Sudwala-grotte en Pelgrimsrus is ideaal.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury Valley, 1120, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury Valley, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA159bc9b844f4b17a55d2e6fe87572393e4df967933640cac85e628d7b1704b156c79a5eadba8664a20277b13c47dd70d24e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense R36 Rivendell Trout Estate 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.0337857 30.5485006
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang