Successfully reported
+27

Elysian Bay Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Boegoebult Street, Springerbaai Eco Estate, Springer Bay, 6511, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 050 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hierdie bekoorlike selfsorgkothuis, geleë in die veilige Springer Bay Coastal Eco Estate, bied 'n rustige toevlugsoord omring deur vrylopende wild. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige tuisbasis waar hulle kan ontspan en net alles kan geniet wat die Tuinroete bied.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 goed toegeruste slaapkamers en 4 badkamers. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot en suite-badkamers met 'n bad en stort, of net 'n stort. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad en stort. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar in die opwasarea vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV en 'n kaggel wat ook as 'n binnenshuise braai dien. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n oordekte patio met 'n buite-eetarea en uitsigte oor die see geniet. Sonkrag en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die landgoed spog met 'n houtpaadjie na die strand, kuswandelpaaie en diere soos sebras, springbokke en bontebokke. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in Mosselbaai, wat ongeveer 26 km weg is.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 70 Boegoebult Street, Springerbaai Eco Estate, Springer Bay, 6511, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elysian Bay Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 050
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 050
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Boegoebult Street, Springerbaai Eco Estate, Springer Bay, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0c98189826a9ecbcc610f1c533502143239608df6958e3f8378f3a80cf76c76f11569f6780c83c9501029bcd3f25082ead9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 70 Boegoebult Street Springerbaai Eco Estate 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.24817518241 21.920021947938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang