Successfully reported
+112

Emahlathini Guest Farm

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houdkop k19, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Emahlathini Gasteplaas is 18 km buite Piet Retief geleë, in die rigting van die Swaziland-grens. Ideaal vir enkellopendes, gesinne of sakereisigers op pad na Swaziland, Mosambiek, Natal, of diegene wat 'n blaaskans van die stadslewe wil geniet.

Die akkommodasie bestaan uit die Hippo-eenheid, Renoster-gesinseenheid en Olifant-gesinseenheid wat almal slaapplek vir 4 bied. Die Butterfly- en Chameleon-eenhede slaapplek vir 3 gaste, die Fish en Giraffe slaapplek vir 2 en die Buffalo-gesinseenheid slaapplek vir 7 gaste. Drie eenhede is oopplan en 1 het 2 slaapkamers. Al die eenhede het 'n kombuis en braaigeriewe, sowel as 'n lapa.

Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar en moet vooraf bespreek word.

Emahlathini Gasteplaas is omring deur berge, ideaal vir stap, fietsry en vierwielmotorfietsry deur die plantasies. Gaste moet hul eie vierwielmotorfiets of bergfiets saambring. Kinders geniet al die plaasdiere en klimraam.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Houdkop k19, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Emahlathini Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houdkop k19, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhYjUzNmZmLTQyYjQtNDE0NC1hMGVlLTNlYmNkYzE1Y2Q0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 5 1 4 Houdkop k19 Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -26.872545031843 30.921052694321
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang