Successfully reported
+27

Emani Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 208 Tom Naude Street, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Emani Guesthouse is in 'n rustige en veilige woonbuurt in Mokopane geleë en bied die perfekte oornagbestemming vir reisigers wat na nabygeleë buurlande of vakansieplekke in Mpumalanga op pad is.

Die verblyf maak voorsiening vir sakereisigers en toeriste wat oornagverblyf soek. Dit beskik oor gerieflike kamers, elk met sy eie en suite-badkamer, lugversorging, slim-TV, hoëspoed-veseloptiese internet, mikrogolfoond en yskas. Daar is ook opsies om kamers vir groter groepe of gesinne te verbind.

Die perseel beskik oor 'n sonkrag- en batteryrugsteunstelsel om 'n ononderbroke kragtoevoer tydens kragonderbrekings te verseker. Boonop kan gaste die gerief van braaigeriewe geniet en 'n verfrissende duik in die pragtige swembad neem. Vir fiksheids- en spierbou-entoesiaste is daar 'n gimnasium met oefengeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dorie H
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly staff, spotless rooms, relaxing atmosphere — a truly enjoyable stay! We had a wonderful stay! From the moment we arrived, the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Anita F
Besigheidsreis
5.0
Na 'n lang dag van werk 'n oase. Alles was skoon en netjies. Plesier om hier te bly en hoogs aanbeveel.
Apr 2025
Portia M
Saam met lewensmaat
5.0
Immaculate. From the second we stepped in the guesthouse, I was happy with my booking choice. Lovely place, clean inside out, peaceful ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Cindy S
5.0
Beautiful accommodation with outstanding hosts. We loved staying here. The hosts are friendly, warm people and incredibly helpful and a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Andre K
5.0
Heel goed en rustig. Heel lekker gebly. Kan beslis aanbeveel en die diens was uitstekend.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 208 Tom Naude Street, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Gaste dink Emani Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 208 Tom Naude Street, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6f4b2b2d5c3d8d7f4104ca9e2c3a2e42da7b9d00bdffaa0cd02180ef6b2a613eb64bab8825ff624e1fc0f939132131103d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 208 Tom Naude Street Trim Park 0601 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.2073751 29.0102351
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang