Emanzini Country Resort
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Volksrust Road, Vrede Dam, Vrede, 9835, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Emanzini Country Resort is op die oewer van die Vrededam in Oos-Vrystaat en 2 ure se ry vanaf Johannesburg.
Dit bied die ideale wegbreekgeleentheid aan gesinne wat die natuur in 'n chalet op die randjie van die water wil beleef. Die area spog met doendinge soos baarsvisvang, bootvaart en watersport of gaste kan net langs die swembad ontspan.
Verblyf word in 10 selfsorgchalets met slaapplek vir 2 tot 8 gaste gebied. Party van die eenhede is op die waterfront geleë en is fantasties vir visvang en bootvaart.
Die dam skep 'n vleiland wat die tuiste is van 'n groot verskeidenheid voëls wat gaste kan verken op 'n boot of 'n kano. Ontspanningsgeriewe sluit 'n swembad met 'n plonspoel vir babas, speelplek vir kinders, 'n skeepspoor om bote te water te laat en die Country Pub in. Daar is ook 'n hindernisbaan wat uitstekend is vir spanbou-aktiwiteite.
Daar is 'n saal vir funksies, 'n lapa vir familie-funksies, 'n trouvenue op die waterfront met 'n saal en verblyf in die chalets en daar is ook 'n venue vir haan- en hennepartytjies met 'n privaat lapa en verblyf.
Doendinge rondom die oord sluit 'n 18 putjie-gholfbaan, voetslaanroetes na grotte wat 10 km ver is en 'n leeupark wat 8 km vanaf die instansie is, in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Volksrust Road, Vrede Dam, Vrede, 9835, Vrystaat
- Gaste dink Emanzini Country Resort het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Volksrust Road, Vrede Dam, Vrede, 9835, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang