EMatolweni Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Boshof Road, Ernestville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
EMatolweni Gastehuis bied gemaklike en gerieflike verblyf in Ernestville, Kimberley. Die gastehuis is ideaal vir reisigers wat 'n rustige oornagplek soek en is geskik vir gesinne.
Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit 'n badkamer met 'n stort of 'n bad-en-stort-kombinasie in.
Gaste het toegang tot veilige parkering en WiFi.
Of u nou vir sake of ontspanning reis, EMatolweni Gastehuis bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Themba Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 56 Boshof Road, Ernestville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Boshof Road, Ernestville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang