Successfully reported
+19

Emerald @ 6

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emerald Close, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Emerald @ 6 is 'n ruim vakansiehuis in 'n veilige kompleks in die kusdorp Langebaan, en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit net 'n kort entjie van die strand af is, wat ook 3 restaurante het.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, asook genoeg kasruimte vir gaste se bagasie. Daar is 'n gasverhittingstelsel, wat dit ideaal maak vir tye wanneer daar kragonderbrekings sou wees. Linne word slegs vir die 2 kamers voorsien.

Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer; gaste moet egter hul eie linne saambring om die slaapbank te gebruik, asook ekstra gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Vanuit die sitkamer is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daarbenewens is daar 'n binnenshuise braai-area met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Hierdie area het stapeldeure wat na die buitepatio lei.

Die huis is ideaal geleë met vinnige toegang tot die winkelsentrums, casino of terug na die hoofpad. Die toeganklikheid maak die eenheid die ideale basis vanwaar die Weskus verken kan word. Gaste kry veilige, onderdak parkering binne hierdie omheinde eiendom.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bronwill A
Gesin met tieners
5.0
House is spacious. Real value for money. Definitely going again. Our family weekend away was made extra special with this venue. Everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Josephine M
Saam met lewensmaat
5.0
It was very cosy. It was fantastically nice and still.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Merlin G
Saam met lewensmaat
5.0
Exactly what we needed! Loved it. Everything was perfect! We had a great stay at this gem. If you want to relax and reset, then this is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Teboho Daniel M
Gesin met klein kinders
5.0
Exquisite. Reception from the owner was out of this world, he made us feel like family. A return is a must.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Chanté W
Saam met vriende
5.0
We'd definitely come back, good space to chill and have a memorable time. Beautiful location, the space was perfect and had everything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Emerald Close, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Emerald @ 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emerald Close, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81e35ced84ea4ad7a3b96acec66812540588bbabc0fd5c122a29b5ab285514f369d8d8b26a771c7a9fc5dd5a206979adf3e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Emerald Close Villa Diamante 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.082109499906 18.041918241734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang