Successfully reported
+29

Emerald Horizon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 15, Villa Marina, 39 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Geleë in Mouille Point en omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe, is Emerald Horizon die ideale basis vir enigiemand wat 'n kuswegbreek nodig het.

Die ruim woonstel bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers het elk 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en sluit ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet in. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, 'n koffiemasjien en 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Net langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en 'n sitarea met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi word voorsien.

Deur die skuifdeure sal gaste 'n balkon met 'n eetkamertafel en stoele vind, perfek om saam maaltye te geniet. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Mouille Point-strand en die Metropolitan Gholfklub is binne loopafstand, terwyl die Seepunt-promenade 2.1 km weg is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Turnkey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 83

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Unit 15, Villa Marina, 39 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 750
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 5 750
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 15, Villa Marina, 39 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe61a5a0a223efbd40e02acacda0eb4da6357c155dd38b7865fac4819786fdd777089a7bb5976564027746ccc2f4179ddec42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 750 per nag, vir 6 mense Unit 15, Villa Marina, 39 Beach Road, Mouille Point, Cape Town Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8999271 18.4073005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang