Successfully reported

Emmanuel Self-catering Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Anel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies en skoon. Baie lekker gebly. Aanwysings daarheen was onduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Very comfortable and the hosts are friendly and helpful. The cottage is lovely and big, with plenty of space and a large grass garden for children to run and kick a ball.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Emmanuel Self-catering Cottage
Thank you, David. You are always welcome.

Berdine J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Rustig. Oulike plekkie om weg te breek uit die stad. Gasvryheid is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Emmanuel Self-catering Cottage
Baie dankie, julle is welkom.

Beula B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Skoon en netjies. Bo verwagtinge! Baie lekker gebly! Lizelle was gasvry en baie behulpsaam! Die plekkie het alles wat jy sou benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Emmanuel Self-catering Cottage
Dankie Beula Dit was lekker om julle te huisves. Julle is hartlike mense. Altyd welkom.

Antoinette J
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Die plaashuis het ons perfek gepas. Die omgewing is pragtig. Dit was 'n baie gesellige plaashuis. Die beddens was baie gemaklik. Alles was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizelle
Emmanuel Self-catering Cottage
Baie dankie, Antoinette. Baie lekker om julle hier te verwelkom. Julle is altyd welkom.

Anre W
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Mrt 2021

Baie rustige en mooi omgewing. Ongelukkig nie gasheer of vrou ontmoet nie. Werker het oopgesluit en sleutels oorhandig. Baie skoon en netjiese eenheid. Eenheid word nie daagliks gediens nie, en moet self sorg vir opwas, vullisverwydering en ekstra toiletpapier vir badkamer. Egter baie geniet en sal weer daarvan gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Portion 23 of Portion 16 of Wachteenbietjiesdraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192b65764f2d0d72f3ceba8b2df3e60785fa3d6f2ad07d027d4f146ff851fd70a81d5971eb275697c14d6e5632ccf2a72f93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 R511 Portion 23 of Portion 16 of Wachteenbietjiesdraai 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.668482566584 27.406009044072
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang