Successfully reported
+16

Emmanuel Self-catering Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Portion 23 of Portion 16 of Wachteenbietjiesdraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Emmanuel Self-catering Cottage skuil op 'n oulike kleinhoewe 14 km vanaf die dorp Thabazimbi. Die kothuis is in 'n rustige omgewing met lieflike uitsigte oor die Ysterberg-bergreeks geleë.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, ketel en mikrogolf. Die kothuis bied ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die area sluit Thabazimbi Gholfklub, Marakele Nasionale Park, 4x4-roetes, verskeie natuurreservate, bergfietsryroetes en voetslaanroetes in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anel G
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon. Baie lekker gebly. Aanwysings daarheen was onduidelik.
Aug 2025
David K
Gesin met klein kinders
5.0
Very comfortable and the hosts are friendly and helpful. The cottage is lovely and big, with plenty of space and a large grass garden f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Berdine J
Besigheidsreis
5.0
Rustig. Oulike plekkie om weg te breek uit die stad. Gasvryheid is uitstekend.
Apr 2025
Beula B
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjies. Bo verwagtinge! Baie lekker gebly! Lizelle was gasvry en baie behulpsaam! Die plekkie het alles wat jy sou benodig.
Feb 2025
Antoinette J
4.4
Die plaashuis het ons perfek gepas. Die omgewing is pragtig. Dit was 'n baie gesellige plaashuis. Die beddens was baie gemaklik. Alles was skoon en ne...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R511, Portion 23 of Portion 16 of Wachteenbietjiesdraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Emmanuel Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Portion 23 of Portion 16 of Wachteenbietjiesdraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192b65764f2d0d72f3ceba8b2df3e60785fa3d6f2ad07d027d4f146ff851fd70a81d5971eb275697c14d6e5632ccf2a72f93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 R511 Portion 23 of Portion 16 of Wachteenbietjiesdraai 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.668482566584 27.406009044072
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang