Enchanted Guests
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Enchanted Guests is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn, Wes-Kaap. Hierdie kamer is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, nodige eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer is ook ingerig met 'n TV en 'n lugversorger. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en naburige dorpe soos George is ongeveer 65,2 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Enchanted Guests het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang