Successfully reported
+36

Endless Summer Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Rice Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R17 900 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Endless Summer Villa is 'n pragtige en luukse vakansievilla in die hartjie van Plettenbergbaai en spog met 'n uitsig oor die Robberg-skiereiland en die ikoniese Beacon Island Hotel.

Die dubbelverdiepingvilla spog met luukse afwerkings, bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 8 slaapkamers en 7 badkamers. Daar is 5 slaapkamers op die onderste verdieping, insluitend die hoofslaapkamer wat 'n kaggel het en direkte toegang tot die balkon bied. Een van hierdie slaapkamers het 'n aparte ingang vanaf buite. Daar is nog 3 slaapkamers op die boonste verdieping en elkeen van die 8 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed met skoon, wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.

Die ruim oopplan-leefarea is op die onderste verdieping en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die kombuis lei na 'n TV-sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met sitplek en 'n binnebraaikamer met hout- en gasbraaigeriewe, 'n TV teen die muur, 'n wynyskas en 'n ekstra yskas.

Die stapelglasdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en dit lei na 'n houtdek met sonstoele en 'n randvloei-swembad. Die gaste in die 3 slaapkamers op die boonste verdieping deel 'n ekstra kombuisie en 'n tweede sitarea wat na 'n braai- en kuierarea met groot opvouvensters lei.

Kamer-opset

8 Slaapkamers 8 Badkamers, 8 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 11 Rice Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 17 900
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 17 900
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 17 900
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Rice Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62da96825fe1e16b72faf48c0f0d59fa019dd5ee6fc39819214ed29e1473f7e88db205fe930222d43011fe57082d1f3deb75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R17 900 per nag (plek vir 16) 11 Rice Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0546246 23.3774471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang