Successfully reported
+27

Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: , R43, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Endless Vineyards by Wildekrans Wynlandgoed is net meer as 70 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 30 km vanaf Hermanus geleë en is die ideale basis om die skilderagtige Overbergstreek en die vele besienswaardighede van die naburige dorpe te verken.  

Verblyf bestaan uit 9 kothuise wat geskik is om tot 38 gaste te akkommodeer. Die kothuise wat aangebied word, sluit drieslaapkamerkothuis en tweeslaapkamerkothuis in. Die Drieslaapkamerkothuis het slaapplek vir 6 gaste en is toegerus met 3 koninggrootte-beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, TV, DStv en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die tweeslaapkamerkothuis is toegerus met 2 koninggrootte-beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, TV, DStv en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek, WiFi, konferensiegeriewe en troeteldiere op gereël in.

Doendinge op die perseel sluit wynproe, fietsry, voëlkyk, perdry en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • , R43, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: , R43, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaccf7bec61d9e090abcd605df0be92978a334918bec4e9ad476e10fb492499dbcd869ff51684044917a2df78ac9b6d0200ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 R43 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.23685 19.205061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang