Successfully reported
+66

Epicure Home Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Hospitaal Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Epicure Home Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf sentraal geleë in Heidelberg, Gauteng, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 7 pragtig ingerigte kamers. Drie van die kamers het 'n privaat ingang met 'n buiteterras, terwyl die res van die kamers 'n gedeelde ingang en toegang tot 'n pragtige tuin met toegewyde rookareas het. Elke kamer het gemaklike beddens en privaat badkamers, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Sommige van die kamers bied verhit-en-eetgeriewe, terwyl ander goed toegeruste kombuise het. Al die kamers bied bykomende geriewe soos waaiers; sommige het toegang tot gratis Wi-Fi en 'n TV met stromingsdienste.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, speelarea vir kinders en braaigeriewe. ’n Battery-rugsteunsonkragstelsel vir krag en ’n boorgat vir rugsteunwater verseker dat gaste nie krag- of wateronderbrekings hoef te ervaar nie. Vir diegene wat die area wil verken, is verskeie restaurante en staproetes binne maklike bereik. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Norman P
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. Very comfortable and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Samantha W
Gesin met klein kinders
5.0
Welcoming. Very welcoming and definitely a good place for parents with children.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Jacomine D
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Ons het die naweek geniet.
Mrt 2025
Timea N
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Baie lekker, alles was perfek.
Feb 2025
Lourentz D
5.0
Rustig, skoon en meer as voldoende vir 'n oornag stop. Baie lekker gebly. Clayton het ons ontvang en baie mooi deur al die 'amenties' gevat, hy was oo...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Hospitaal Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Epicure Home Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Hospitaal Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65624765a523e0311c1685018231097ec13830fe1a55389c74dfe22b30c08df142c6eb15e88f90baa328911056eaab6a6a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 2 Hospitaal Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -26.500430414125 28.348585039956
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang