Successfully reported
+66

Epicure Home Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Hospitaal Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Epicure Home Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Heidelberg, Gauteng. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis bied verblyf in 7 pragtige kamers. Drie van die kamers het elk 'n privaat ingang met 'n buitestoep. Gaste in die ander kamers deel 'n ingang en het toegang tot 'n pragtige tuin met aangewese rookareas. Elke kamer het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Sommige kamers het verhit-en-eetgeriewe en ander het goed toegeruste kombuise. Elke kamer het 'n waaier. Gratis WiFi en 'n TV met stroomdienste is beskikbaar in elke kamer.

Die lowerryke tuin is ideaal vir gaste wat wil ontspan en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, kinderspeelarea en braaigeriewe. Die gastehuis het 'n sonkrag-rugsteunstelsel wat elektrisiteit voorsien tydens kragonderbrekings en 'n boorgat vir gebruik tydens wateronderbrekings. Die gastehuis is naby verskeie restaurante en voetslaanroetes. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Norman P
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. Very comfortable and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Samantha W
Gesin met klein kinders
5.0
Welcoming. Very welcoming and definitely a good place for parents with children.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Jacomine D
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Ons het die naweek geniet.
Mrt 2025
Timea N
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Baie lekker, alles was perfek.
Feb 2025
Lourentz D
5.0
Rustig, skoon en meer as voldoende vir 'n oornag stop. Baie lekker gebly. Clayton het ons ontvang en baie mooi deur al die 'amenties' gevat, hy was oo...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Hospitaal Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Epicure Home Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Hospitaal Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65624765a523e0311c1685018231097ec13830fe1a55389c74dfe22b30c08df142c6eb15e88f90baa328911056eaab6a6a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 2 Hospitaal Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -26.500430414125 28.348585039956
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang