Successfully reported

Erdvark 4256

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kim L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Die moeite werd om soentoe te gaan. Ons het dit regtig baie geniet. Daar was elke dag wilde diere by ons eenheid gewees. Die eenheid het 'n swembad en 4 aircons vir die warmer dae. Sal beslis weer boek met hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Given Wongezile R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Wonderful, excellent and amazing. We enjoyed every moment at this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Puik. Ons het baie lekker gebly, dankie. Dawn was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Great place next to Kruger National Park. We came during the winter. Overall, we had a lovely stay and the host took very good care to make sure we had everything we needed and more. Loved the open plan - the kitchen is spacious and well stocked with everything you need. The outside stoep is wonderful to lounge and watch for animals. The house is close to the gate, which makes it convenient for entering/leaving Marloth Park. WiFi signal is excellent. DStv/Smart TV is available. Everything runs well. The host does not recommend you drink tap water, but there's a water refilling station for drinking water just past the Spar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Uitstekende familie tyd in die natuur in 'n goed toegeruste huis met baie diere. Eienaars het baie ekstra moeite gedoen om ons verblyf onvergeetlik te maak. Die huis leef lekker, met al die basiese toerusting, met 'n oopplan kombuis/gesinskamer/eetkamer met twee ruim "hoofslaapkamers", elk met eie badkamer en koningin grootte bed en ekstra enkel bed. Die groot onderdak stoep rondom met klein swembad en hout reling, maak die stoep ideaal vir buite kuier en die diere bewonder vanuit 'n veilige buite sit area. Danksy 'n baal lusern en sak GP100 "Game Feed" en wortels en appels het ons die hele naweek baie diere gehad, soos mens "net" op Marloth Park kan beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dawn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4256 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf57bf7b0cbccbf07c3a6a3215584080d3c6ca050889f7f766b5cc4b1c471a0b27900864ae2b8e110b1a60e4c5ddc9238ffad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 4256 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.360881932071 31.805339919014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang