Successfully reported

Erdzak Country Venue - On the Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marelena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ruim, baie skoon en waarde vir geld. Baie lekker gebly, sal definitief weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiana J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

We truly enjoyed our time on the farm. My family and I really enjoyed the weekend at Erdzak Country Venue. It truly is a tranquil and relaxing environment. However, there was no swimming pool, whereas the amenities stated 'swimming', and you have to book the horse riding activity before arriving on the farm. But we really enjoyed our time on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annel R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker snoesig. Skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Erdzak Country Venue - On the Farm
Baie dankie, ek is bly julle het die verblyf geniet!

Gabriel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het die verblyf geniet. Hier kry al die blokkies 'n regmerkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Erdzak Country Venue - On the Farm
Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer.

Madeleine J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Net as oornag plek gebruik, baie aangename plek. Die plek is baie netjies en skoon en baie stylvol gemeubileerd. Bed en beddegoed so sag. Baie lekker geslaap. Die perde en kat op die plaas was so lekker om mee te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Erdzak Country Venue - On the Farm
Wow, baie dankie. Ek is so bly julle het dit geniet.

Carine L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Gerieflik vir 'n lang verblyf. Het baie lekker gebly. Baie gerieflik as jy vir 'n paar dae oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Erdzak Country Venue - On the Farm
Vreeslik dankie, ek is bly julle het dit geniet. Sien hopelik gou weer.

Anel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ongelooflik lekker. Ongelooflik lekker gebly, lekker ruim en alles wat jy nodig het. Bed slaap lekker, stort is heerlik, lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Rus en vrede vir die siel. Verblyf skoon en netjies. Hannelie het ons te woord gestaan met 'n versoek op baie kort kennisgewing. Ons bespreek definitief weer volgende keer. Dankie vir baie lekker en gemaklike geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adélle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het net oorgeslaap oppad see toe. Die blyplekkie het ons baie beïndruk! Baie goed toegeruste blyplek. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly, baie netjies, alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly, baie gasvry en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly en vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R546, Erdzak Country Venue, Standerton, 2430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALsKPhclECVFbWdwhYsBhbIl3wzODskKYwg6Oxxt16dc6PpfkJ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 R546 Erdzak Country Venue 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.010074653723 29.247779598046
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang