Erika27
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 27 Erika Road, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R1 375 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Erika27 bied B&B en is in die skilderagtige dorpie Danabaai geleë, net 'n paar kilometer van Mosselbaai af. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.
Verblyf by Erika27 bestaan uit 2 individueel versierde kamers. Elke ruim kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en ander geriewe vir gaste se gerief. Boonop is elke kamer op die grondvlak geleë en het 'n privaat ingang, en maak oop op die patio wat lieflike area en see-uitsigte oor die dak en boomtoppe bied.
'n Heerlike ontbyt is ingesluit. Die gastehuis bied ook gratis WiFi-toegang en veilige parkeerplek van die straat af agter afstandbeheerde hekke.  
Erika27 is ideaal geleë sowat 1 km vanaf die strand, binne 10 km vanaf die Pinnacle Point Gholfbaan, en 12 km vanaf Mosselbaai se middestad.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lucas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 27 Erika Road, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Erika27 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 27 Erika Road, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang