Successfully reported

Erin Guest House and B&B

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Elizna S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Very nice. Very nice, highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beslis 'n herbesoek werd. Rustig en ontspannend in die plaasatmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Plek maklik bereikbaar. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer was baie netjies, ruim en gerieflik en baie goed toegerus. Die ontbyt was nogal uitgebreid en heerlik en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende verblyf teen baie billike tarief. Ons het baie lekker geslaap by Erin Guest House. Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend en ons het dadelik tuis gevoel. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sou graag nog langer wou bly en sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Uitstekende fasiliteit, swak omgewing. Te naby dorp en lawaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nico O
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Aug 2025

Uiters teleurstellend. Gastehuis was nie skoongemaak na vorige gaste. Bestuur beweer dat die webtuiste hulle nie ingelig het oor my bespreking nie. Uiters teleurstellend.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Johannes B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Netjies en skoon. Vriendelik. Lekker oornag op pad na die Drakensberg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Baie lekker gewees, vriendelike ontvangs met goeie diens. Die verblyf is baie sentraal en is gerieflik om vanaf te ry na enige gedeelte van die Drakensberge. Sal gerus weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Pragtige plekkie. Ideale oornag vir die reis verder. Die gasvrou, Jackie, het ons dadelik tuis laat voel. Plekkie is goed ingerig en netjies en skoon. Heerlike ontbyt geniet. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belmare S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Perfekte oornagstop Dit was die perfekte oornagstop vir ons gewees - maar ek dink dit sal selfs lekker wees om 'n paar dae daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens O
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2021

Baie gasvry. Mooi. Netjies. Professionele benadering met gemak. Baie aangename oornagverblyf en ek vermoed ook vir langer danksy Erin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R74, Erin Drive, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApbqRD8RVcu5GvPsQ19TzICSfdMVRCeIKp3MQBLepGpHHGGUWh8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 R74 Erin Drive 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -28.732850996984 29.348108992729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang