Successfully reported
+28

Escape To Nature

Selfsorg
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elandsriver Road, Elands River, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Escape To Nature bied lieflike selfsorgverblyf op 'n stokperdjieplaas in familiebesit wat een van die oudste plase in die omgewing van Elandsrivier is.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 2 selfsorg-eenhede wat The Cottage en The Bush Bunker insluit wat albei slaapplek vir 12 is. Boonop is daar 'n kampeerplek met 'n kapasiteit van tot 20 gaste en sluit braai- en ablusiegeriewe in.

Albei selfsorgkothuise sluit 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe in.

Dié plaas bied aan gaste skilderagtige uitsigte, 'n gemeenskaplike swembad, staproetes asook 'n 4x4-veldryroete. Dié plaas is 45 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth), 26 km vanaf Uitenhage, 31 km vanaf Bay West Mall en 62 km vanaf Jeffreysbaai geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Elandsriver Road, Elands River, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Escape To Nature het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elandsriver Road, Elands River, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a882817048ac8faf1b645ae835d08973461737af465a4cd2f1f7c585c8e88101d95d1884738207a1975395884585f515fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Elandsriver Road Elands River 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.824626528225 25.231036797071
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang