Successfully reported
+50

Esperanza Countryside Accommodation

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esperanza Farm, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie pragtige plattelandse omgewing is in die asemrowende Geelhoutboom area van George in die Tuinroete. Jy kan die pragtige 360-grade sonsondergang op jou drumpel kyk. Ons bied 'n rustige en veilige hawe in die mooiste stukkie platteland met wye oop ruimtes, sowat 10 km vanaf die see en 10 km vanaf George.

Esperanza Countryside Accommodation bestaan uit 3 groot slaapkamers en 'n groot leefarea waar gaste kan kies om in te slaap, in óf enkel- óf dubbelbeddens óf albei. Die eenheid het 3 badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die volledig toegeruste vakansiehuis is ruim genoeg vir 12 mense. Dit is ideaal vir groot gesinne of klein groepe. Enkelgaste is ook welkom. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea in. Geniet die swembad, binne sowel as buite braai en pooltafel.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, braai-area en troeteldiere indien gereël in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rozanne J
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful and tranquil stay. Lovely big house with the most stunning views. Enjoyed our stay very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Natasha R
5.0
Fantastic holiday with my 2 doggos. Very peaceful. We had a fantastic stay. The host was lovely and the accommodation was great. It's c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Megan Y
5.0
A much needed breath of fresh air. I was greeted by the owner with friendly chats. A very peaceful atmosphere with a lot of animals and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Dalet S
Besigheidsreis
5.0
Beautiful. Relaxing. Perfect. This is such a peaceful place to stay and relax. We had the best time and will definitely come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Annelize S
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Very peaceful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Esperanza Farm, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Esperanza Countryside Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esperanza Farm, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODEzMTNjLThkNDktNDJmOC05MThmLTQwNDMxODdhZWUyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Esperanza Farm Geelhoutboom 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.94527521003 22.314628911019
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang