Successfully reported
+50

Esperanza Countryside Accommodation

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esperanza Farm, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie pragtige plattelandse toneel is in die asemrowende Geelhoutboom-area van George op die Tuinroete. Hou die wonderskone 360°-uitsig oor die sonsondergang van jou drumpel af dop. Ons voorsien 'n rustige en veilige toevlugsoord in die mooiste stukkie platteland met groot oop ruimtes, sowat 10 km van die see en 10 km van George af.

Esperanza Countryside Accommodation bestaan uit 3 ruim slaapkamers en 'n ruim leefarea waar gaste ook kan slaap. Gaste kan kies tussen enkelbeddens en dubbelbeddens of beide. Die eenheid het 3 badkamers wat elk ’n stort, toilet en wasbak het. Hierdie volledig toegeruste vakansiehuis is ruim genoeg om 12 mense te akkommodeer. Dit is ideaal vir groot gesinne of klein groepe. Enkelgaste is ook welkom. Geniet die swembad, binne- en buitebraai en die pooltafel.

Daar is veilige parkeerplek en 'n braai-area op die perseel en troeteldiere word op versoek toegelaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rozanne J
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful and tranquil stay. Lovely big house with the most stunning views. Enjoyed our stay very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Natasha R
5.0
Fantastic holiday with my 2 doggos. Very peaceful. We had a fantastic stay. The host was lovely and the accommodation was great. It's c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Megan Y
5.0
A much needed breath of fresh air. I was greeted by the owner with friendly chats. A very peaceful atmosphere with a lot of animals and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Dalet S
Besigheidsreis
5.0
Beautiful. Relaxing. Perfect. This is such a peaceful place to stay and relax. We had the best time and will definitely come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Annelize S
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Very peaceful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Esperanza Farm, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Esperanza Countryside Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esperanza Farm, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODEzMTNjLThkNDktNDJmOC05MThmLTQwNDMxODdhZWUyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Esperanza Farm Geelhoutboom 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.94527521003 22.314628911019
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang