Etosha King Nehale
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etosha King Nehale, Northern Etosha National Park Gate, Etosha National Park, Osjikoto
- Vanaf R6 590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Etosha King Nehale bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde lodge, noord van die King Nehale-hek op die noordelike grens van Etosha Nasionale Park. Die lodge is in die King Nehale-bewarea geleë.
Verblyf word gebied in 40 smaakvol versierde kamers, wat hulde bring aan die ryk kulturele erfenis in die area. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, verhitting, 'n kluis vir waardevolle items en 'n yskassie. Elke kamer beskik oor sy eie stoep en privaat plonspoel sonder ekstra koste. Die lodge bied 'n restaurant en kroeg op die perseel, asook veilige parkeerplek.
Die area word gekenmerk deur uitgestrekte en skouspelagtige landskappe, insluitend die Andoni-vlaktes, artesiese fonteine en bosvelde. In die noorde word die bewarea omring deur die polsende lewe van die gemeenskaplike gebiede van die Oshikoto-, Oshana-, Ohangwena- en Omusati-streke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 157
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Etosha King Nehale, Northern Etosha National Park Gate, Etosha National Park, Osjikoto
- Gaste dink Etosha King Nehale het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etosha King Nehale, Northern Etosha National Park Gate, Etosha National Park, Osjikoto
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang