Successfully reported
+19

Eudaimonia

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eudaimonia is in 'n rustige woonbuurt in Greyton, 'n bekoorlike dorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Die prentjiemooi dorpie word gekenmerk deur sy pragtige tuine, grasdak-kothuise en gerestoureerde historiese geboue.

Verblyf is beskikbaar in 'n gastekamer in die solder van die eienaar se huis. Dit is toegerus met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe (filterkoffie, kitskoffie, tee, suiker en melk), elektriese kombers, gehalte-linne en toegang tot WiFi in. Handdoeke en toiletgeriewe is ook ingesluit.

Die daktuin het 'n pragtig uitsig op die berge en is uitsluitlik vir gaste se gebruik.

Die eenheid het 'n privaat ingang en word bereik d.m.v. houttrappe. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die eiendom word deur sonkrag aangedryf, en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Greyton Natuurreservaat, Boesmanskloof-voetslaanroete, Glen Oaks 4x4-roete, Greyton Markie en 'n verskeidenheid van restaurante in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Magda V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou het ons hartlik en vriendelik ontvang. Plek was skoon en baie netjies. Baie lekker. Sal weer.
Okt 2025
Denise S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Very welcoming and friendly. Lovely views and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Fredah V
Saam met lewensmaat
5.0
Neat and homely! Lovely reception, clean, quiet and friendly, and hospitable hosts!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Juanita S
5.0
Heerlik gekuier en gebly. Ek het dit baie geniet en Marianna was wonderlik. Sal beslis die plekkie aanbeveel.
Nov 2024
Isabella B
Saam met lewensmaat
5.0
Greyton is 'n rustige dorpie, 'n juweel om te verken. Eudaimonia hoogs aanbeveel. Heerlik geslaap, goeie beddegoed. Vriendelik ontvang. Lekkerste besk...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 93 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eudaimonia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68tefuT4yBVb0KLMtwr2J81HkYnJKeBrdEEavprFQiQbIuNlPJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 93 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044581303404 19.616027834515
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang