Eureka 12
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Eureka Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Eureka 12 is 'n selfsorghuis in die klein dorpie Struisbaai. Die huis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 7 kinders.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die oop area het 3 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, 'n stoof en oond, mikrogolf, broodrooster, en ketel asook 'n skottelgoedwasser vir ekstra gerief. Daar is 'n eetarea tussen die kombuis en die sitarea. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is ook 'n wasmasjien in een van die badkamers.
Die huis het 'n buitebraai in 'n ruim tuin.
Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 167
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 12 Eureka Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Eureka 12 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Eureka Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang