Successfully reported
+16

Eureka 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Eureka Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Eureka 2 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Struisbaai geleë is, net 'n paar meter vanaf Struisbaai se hoofstrand, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie langs die kus.

Dié eiendom kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die oorblywende 2 badkamers is toegerus met storte. Twee ekstra enkelbeddens is beskikbaar in die leefarea. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die huis spog met 'n ruim, volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien insluit. Die sitkamer en eetareas het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Boonop het die eiendom binne- en buitebraaigeriewe vir gaste om te geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 167

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2 Eureka Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Eureka Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA072a236e04ca0af8c672b3d9d9c503e00f65c63b2e1800932a2e3bd555ed687062d31a9783ef5290c097470d1540915b14a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10) 2 Eureka Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.7965676 20.0463483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang