Successfully reported
+16

EveGreen Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 299 Jameson Road, Derby, 0347, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

EveGreen Guest House is 'n verwelkomende toevlugsoord in die klein dorpie, Derby, gerieflik geleë tussen Rustenburg en Koster. Of jy nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie gastehuis bied gerieflike en ontspannende verblyf.

Die eiendom beskik oor 5 smaakvol versierde oopplan-kamers wat elk tot 2 gaste akkommodeer. Die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in.

Vir ekstra gerief is elke kamer toegerus met lugversorging, WiFi en 'n kombuisie wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Die eiendom beskik ook oor 'n kragopwekker, wat ononderbroke krag tydens onderbrekings verseker.

EveGreen Guest House is ideaal geleë naby plaaslike winkels en restaurante, wat dit 'n uitstekende keuse maak vir reisigers wat die area besoek of deurreis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 299 Jameson Road, Derby, 0347, Noordwes
  • Gaste dink EveGreen Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 299 Jameson Road, Derby, 0347, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3ee780518a7be06be4efee886bd95717329ccdc48ab2674da3f34bb0b8a7a3bd2f6aafb00e0289fc803a9fa04d30faf0449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 299 Jameson Road Derby 0347 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.912264363 27.045185450545
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang