Evergreen on Williamson
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Williamson Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Evergreen on Williamson is geleë op die gasheer se eiendom in 'n stil pad in die pragtige kusdorp Scottburgh. Of u nou vir sake of ontspanning reis, hierdie privaat kamer bied 'n gemaklike, gerieflike verblyf.
Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Kamergeriewe sluit in 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer bied ook 'n TV met Netflix en YouTube. Die kamer se oorgroot kothuisstyl-glasdeur maak oop na 'n ruim privaat dekarea, wat spog met 'n outentieke buitelug-pizza-oond, 'n tweeplaat-gasstoof met eetgerei, 'n vuurput, 'n braai en 'n sitarea met pragtige see-uitsigte.
Die kamer word daagliks skoongemaak, en gaste kan ontbyt- en wasgoeddienste aanvra, wat afsonderlik op die perseel betaalbaar is. Gaste is welkom om die tuin en privaat dekarea te gebruik. Gaste kry toegang tot veilige parkering op die perseel in 'n toesluitmotorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 43 Williamson Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Evergreen on Williamson het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Williamson Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang