Evergreen River Guest Farm
- Kapasiteit: 16 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
 - Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
 
Beskrywing
            Evergreen River Guest Farm is 'n privaat plaas aan die oewer van die Groot Marico-rivier, 9 km buite die klein dorpie Groot Marico. Die eiendom is geleë in die UNESCO-goedgekeurde Marico Biosfeerreservaat, net 2,5 uur se ry vanaf Gauteng.
Verblyf bestaan uit 3 ruim en volledig toegeruste selfsorgkothuise. Star Gazer en Le Butterfly is privaat en bied elk slaapplek vir 6 gaste. Hulle front na die berg en is binne 200 m van die Groot Marico-rivier af. Firefly is 'n privaat selfsorgkothuis, af van die netwerk en bied slaapplek vir 4 gaste en het 'n berguitsig en is binne 40 m van die rivier af. Elk van hierdie kothuise het 'n privaat natuurlike rots-splashpoel.
Daar is ook 'n kampeerarea by Karee River Camp wat maksimum 20 kampeerders kan akkommodeer. Kampeerders moet hul eie tente/waens saambring en hul eie beddegoed, eetgerei, breekgoed, ens. voorsien. Sien Evergreen Karee River Camp, Groot Marico
Aktiwiteite in die omgewing sluit in stap, voetslaan, fietsry, kanovaart, buise ry, bergfietsry, sterrekyk, voëlkyk en inheemse bome spot. Piekniekplekke is beskikbaar by die rivier of by die Groot Marico Eye, 30 km weg. Die Groot Marico Eye bied ook skubaduik, snorkel en swem. Sitruspluk is ook op die plaas beskikbaar wanneer dit in seisoen is.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lynn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 56
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
 - Gaste dink Evergreen River Guest Farm het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 16 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang