Successfully reported

Eve's Delight

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marinna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Elke oomblik geniet! Fantastiese verblyf! Asemrowende uitsig! Heerlike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very pleasant. Very comfortable and clean. The estate was well run, and very safe to walk around. It's a lovely area for a break away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Pragtige plek, veilig, mooi uitsig kan nie vir beter vra nie. Ons het ons tydjie baie geniet! Alles wat jy nodig het. Pragtige plek, mooi uitsig, perfek geleë veilige onderdak parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Would definitely come back again. Beautiful house. Very well equipped. Very nice braai area with a lovely view. We loved how each bedroom had its own ensuite and we appreciated the electric blankets and climate-controlled air cons, as it was very cold in Clarens during our visit. Our host was very responsive and happy to help when it was needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Dit was heerlik! Pragtige, luukse plek met alles wat jy nodig het! Kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelmarie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

It was lovely. Worth every penny. It was fantastic. Beautiful house with stunning views. Peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons het bitter lekker gebly, die diens was puik en ons het ons gate uit geniet. Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Our stay was delightful. Eve's Delight is a beautiful place. We had a lovely time in Clarens. It was close to the town, and getting in and out was easy. Any issues experienced were resolved promptly. The owners were responsive. The place was clean and well furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pragtige en gemaklike verblyf. Ons het heerlik gebly in Eve's Delight. Dit is veilig, super-skoon en netjies. Die linne en eetgerei is van uitstekende gehalte. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Die eenheid is pragtig ingerig en 'n mens voel glad nie asof daar iets is wat beter kon wees of wat jy mis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eveleen
Eve's Delight
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit is te danke aan al ons gaste se terugvoer dat ons, ons gastehuise tip top kan hou!

Sollie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflike blyplek wat sonder twyfel aanbeveel kan word. Die verblyf was perfek. Alles wat nodig is en soos geadverteer op die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eveleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 660
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 660
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 660
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Serole Road, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA132c3701cb7a6e21585f0c6469b08978a60e6d301eedbc57d4ad73a2533a8bc227dffa712291c4068c649f89dbcd136a9e3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 660 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 84 Serole Road Clarens Golf & Trout Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.503918385423 28.423151779826
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang