Explore Ellipse | Peacock Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Karkloof and Magwa Crecent, Midrand, 2066, Gauteng
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Explore Ellipse | Peacock Studio is op die gegoede leefstyllandgoed, Waterfall City, wat deel van die groter Midrand-voorstad vorm, geleë. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of enkelverkenner wat sentrale verblyf soek.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is ook 'n etenstafel en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die Hoëveld-geriewe, insluitend die swembad, gimnasium, Luna Club en Olives and Plates Restaurant geniet. Gaste kan ook Waterfall City Park en die Mall of Africa in die omgewing besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Byron Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Karkloof and Magwa Crecent, Midrand, 2066, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Karkloof and Magwa Crecent, Midrand, 2066, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang