Explorer Guesthouse
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 132 Irene Avenue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Vanaf R2 205 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Explorer Guesthouse is 'n eksklusiewe gastehuis wat gerieflike B&B-verblyf in Somerset-Wes bied. Die gastehuis spog met 'n uitgestrekte tuin, berguitsigte en 'n swembad.
Die huis bied gaste 'n keuse van junior koningkamers tot luukse koningkamers, almal met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en 'n privaat patio met pragtige tuin-uitsigte. Al die kamers bied bykomende geriewe soos haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en toiletware.
Ontspan by die gemeenskaplike swembad, maak gebruik van die komplimentêre WiFi, of bederf jouself met die pragtige uitsigte vanaf die gerief van jou balkon. Explorer Guesthouse bied ook 'n groot tuin wat perfek is vir pieknieks.
Beurtkrag word gedek deur 'n sonnestelsel met 'n battery, sodat ligte, TV en Wi-Fi sal werk tydens beurtkrag. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sabine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 132 Irene Avenue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Gaste dink Explorer Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 132 Irene Avenue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang