Successfully reported

Fa'Trez Guest House and Spa

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Bed was gemaklik en alles was soos ons dit sou wou hê. Die verblyf was alles wat ons graag sou wou hê. Ons is ook baie vriendelik ontvang en enige behoeftes en vrae is onmiddellik geantwoord en uitgesorteer. Ek sal hulle graag aanbeveel vir iemand wat verblyf in daardie area nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna H
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Goed Dit was netjies en skoon en die bestuurder was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fatima
Fa'Trez Guest House and Spa
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle by ons te huisves. Sien uit na julle volgende kuier.

Marty H
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Ok. The rooms need a lot of maintenance. Ceiling damage and cupboards damage. Hair in bath and on floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Glen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Stunning. Would recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fatima
Fa'Trez Guest House and Spa
Hi Glen, Thanks for the wonderful review, was great having you with us. We look forward to seeing you again soon. Kind regards, Fatima Mostert

Montsi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Hospitality was on point. I enjoyed every minute I spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greta W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

'n Heerlike wegbreek! Netjiese gastehuis, vriendelike personeel en smaaklike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

Warm welcome, clean and clear. Everything was well. Thanks so much Fa'Trez. Your guest house is very very beautiful and clean. Keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Baie netjies en gasvry. Baie netjies en gasvrye verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fatima
Fa'Trez Guest House and Spa
Baie dankie vir die wonderlike review, dit was n plesier om julle by ons te he. Sien uit om julle weer te sien. Vriendelike groete Fatima Mostert

Reinette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Baie netjiese kamer en vriendelike personeel. Dankie Fa'Trez, ons het lekker ontspan en dit geniet by julle! Pragtige kamer gehad en baie lekker halfdag spa-bederf. Ek sal Fa'Trez vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fatima
Fa'Trez Guest House and Spa
Hi Baie dankie vir die goeie resensie, dit was 'n groot plesier om julle by ons te hê. Ek is so bly julle het dit geniet. Ek sien uit na julle volgende kuier. Fatima Mostert

Natasha F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Uitstekende en puik diens! Fa'Trez is 'n besonderse mooi en indrukwekkende plek wat netjies is met baie goeie diens. Alle personeellede is vriendelik en laat mens baie warm, welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fatima Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 426 Vista Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNmMzMzZiLTE1MjQtNGE2OC04NWU3LWIxNzY4Mzg4NjY1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 426 Vista Drive Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.784130853827 28.298876881599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang