Successfully reported

Faces Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Eleanor M
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2025

Ok. Die kamer het aan alle vereistes voldoen in terme van geriewe, ligging en veiligheid. Ongelukkig is alles al verouderd en verweer. Die linne is uitgewas, geel en het gate gehad. Die handdoeke, ook geel, was nog klam en het nie goed geruik nie. Die bedkopstuk is al deur geskuur tot op die onderlaag en wys ook gate.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lizette M
Kort verblyf
4.2
Feb 2023

Comfortable stay. The staff was very friendly and responsive. The accommodation need a little TLC. Parking was safe behind gates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ronelle H
1 nag
5.0
Jun 2019

Clean, quiet, easy and friendly reception. The guesthouse was easy to find. The room was clean and I was warm and comfy on a very cold night. Reception was friendly and even offered to help me carry my luggage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlette A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Aug 2019

Ontnugter. Ontvangs was uiters swak. Taal 'n probleem. Dit het die res van ons verblyf versuur. Kamers netjies en goed toegerus, maar gastehuis kort instandhouding aan die buitekant en parkeerplek was ongerieflik. Het ons tegemoet gekom met prys toe ons 'n dag vroeër vertrek.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Derick S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2017

Klein foutjies. Hier en daar is goed wat kan verander.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Angela D
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2016

Doeltreffend vir een nag. Ongelukkig is daar geen aanduiding of ontbyt ingesluit is op die webwerf nie. Slegs na ons verblyf het dit 'n kwessie geword omdat ons aangeneem het dat ontbyt ingesluit is. Die eienares het aan ons verduidelik dat dit nie gedoen word nie maar om ons tegemoet te kom het sy vir ons ontbyt gemaak, wat ons baie waardeer het. Dit moet dak op die web uitgespeld word dat geen ontbyt of etes bedien word nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2015

Wonderlike diens! Ons was die naweek op 'n gholfnaweek en het by Faces Guesthouse gebly vir 2 aande. Lettie het rêrig moeite gedoen om ons te akkommodeer. Kamers was mooi skoon en het baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Maphuti Deborah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Lombaard Street, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde1385ecf7f73be53abb7e2447fa49a6cb4ef229bce612fa85a088b90f5ae7bb326b30719f9fa76af30266bde65648aea45c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 14 Lombaard Street Panorama 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.23894155736 28.327934592962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang