Successfully reported
+75

Fair Glen

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Macgillivray Road, Glenferness, Midrand, 2194, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fair Glen is in Glenferness in Midrand geleë en bied gerieflike B&B-verblyf, aandetes op versoek en tuin-uitsigte.

Gerieflike verblyf word gebied in 'n aantal smaakvol gemeubileerde en suite-gastekamers, vernoem na perde. Die kamers is gerieflik gemeubileer en elke kamer is toegerus met 'n slim-TV met Netflix, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het kombuisies.

Die gastehuis bied 'n swembad, 'n kaart- en kontantkroeg, en 2 gedeelde sitkamers met slim-TV's met DStv, Netflix en YouTube. Daar is 2 groot patio's, waarvan een oor die swembad en boma uitkyk. Oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eiendom is 14 km vanaf Gallagher-konferensiesentrum en Midrand-konferensiesentrum geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kobus V
Gesin met klein kinders
5.0
Vyf ster verblyf, voel soos 'n vakansie. 5 ster verblyf en ontbyt. Enige klagte is dat die kinderslaapkamer nie 'n ruit of 'n aircon het nie. Slegs 'n...
Sien meer
Feb 2025
Karen J
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly, sal volgende keer langer wil bly. Heerlik gebly, Rosah is 'n juweel van 'n mens. Uitstekende diens, hulpvaardig en vriendelik.
Sep 2024
Amelia W
Saam met vriende
5.0
Rustige atmosfeer. Ons het lekker gebly. Sal beslis weer boek. Sal net vra of daar asb. koffie in die kamer kan wees. Moeilik om kombuis toe te gaan v...
Sien meer
Sep 2024
Matilda A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie, baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik. Plek baie mooi en netjies.
Sep 2024
David I
Saam met lewensmaat
4.8
Served our purpose being close to family, but would expand our search next time. Stay was good, towels were scarce and somewhat threadb...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17 Macgillivray Road, Glenferness, Midrand, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Fair Glen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Macgillivray Road, Glenferness, Midrand, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fc28473ab52bba315b22417ae3131a05b45ca573d78369beb3c527a434c29233fc96bdea9d49a5342be2db902195f047704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 17 Macgillivray Road Glenferness 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.987641067308 28.03602159469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang