Fair Haven Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr Kowie Street & N12 Highway, Stilfontein, 1050, Noordwes
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fair Haven Gastehuis is langs die N12-snelweg geleë, 'n 2 uur lange rit vanaf Johannesburg op pad vanaf Kaapstad via Kimberley. Die eiendom is in 'n stil plaasgebied geleë en is geskik vir oornagverblyf of klein funksies.
Verblyf bestaan uit chalets en houtkamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Alle eenhede sluit tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as tee en koffie, DStv, lugversorging en toegang tot gratis WiFi in.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkering met 24-uur-toesig in.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in visvangplekke, staproetes, gholfbane, wildparke en leeuparke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Cassy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Cnr Kowie Street & N12 Highway, Stilfontein, 1050, Noordwes
- Gaste dink Fair Haven Guest House het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr Kowie Street & N12 Highway, Stilfontein, 1050, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang