Successfully reported

Fairview Hotels, Spa & Golf Resort

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
3.7
Marius L Strauss Makelaars Bk S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2025

Lekker gekuier en restaurant is puik. Daar is sulke klein units waarin hulle ons eers wou huisves en toe het ons aangedring op die groter tipe eenhede vir die prys wat ons betaal het en die klein eenheid was vol damp in die badkamer ens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Vincent R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Pleasant place to stay. Everything one needs for a business trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2018

Goed, gemiddeld. 3 Ster kamer 25 netjies, maar kort bietjie aandag as volg: groot kussing ongemaklik, stel voor 2 kleiner kussings. Dakwaaier se lig kan nie afgeskakel word nie, dus kan dakwaaier net werk met waaier lig aan, koffiemaker nie ingestel om een koppie vol te maak nie, moes 4 keer druk om een koppie vol te maak, stort het groen mos, moet dalk met chemikalieë skoongemaak word, handdoekhanger by stortdeur kort aandag (ring val uit houthanger). Verder was alles heel aangenaam vir 'n 3 Ster Kamer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Gravelotte Road (R71), Manorvlei Farm, Ext 8, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA051049d6e282bd2fcc411de0198f8bd4d0107478f7a1fa5c17f445730e7d92c5cfb57b30db4d3f30e8ec41b0175228ca763e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Old Gravelotte Road (R71) Manorvlei Farm, Ext 8 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.820447655854 30.170271545649
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang