Successfully reported
+36

Fairview Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Osprey Street, Koro Creek Golf Estate, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 765 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fairview Manor is 'n luukse gastehuis in die eksklusiewe Koro Creek Golf Estate in Modimolle wat ideaal vir paartjies, gesinne of vriende is. Die gastehuis het 'n uitsig oor die gholfbaan en bokke wat vrylik rondloop.

Die gastehuis bied slaapplek aan 14 gaste in 7 privaat slaapkamers. Elke kamer het gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n aparte bad en 'n stort. Daar is TV's met DStv, lugversorging, privaat balkonne, tee- en koffiemaakgeriewe, lessenaars, sitareas, kluise en yskassies in die kamers.

Daar is 2 gemeenskaplike sitareas met 'n TV, 'n stoep met meubels, 'n gedeelde braai en eetarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is verskeie gholfbane in die area en die gastehuis bied ook aktiwiteite. Die verblyf is naby restaurante en winkels.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sujana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 14 Osprey Street, Koro Creek Golf Estate, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
  • Gaste dink Fairview Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Osprey Street, Koro Creek Golf Estate, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57123189e6eb8d0ccb33ff655d1938ce73a2309ea32ff01d1771808f57f4c0ce0ca67aae3d0ac780bca1f41ba1d023fdda45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 765 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 14 Osprey Street Koro Creek Golf Estate 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.692246318977 28.393157936523
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang