Successfully reported

Fairview Trout Farm- Paddoks

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.4
Glen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great relaxing stay in good clean accommodation. We had a great stay at the Fairview Trout Farm- Paddoks. We rode bikes, fished, walked and just relaxed. Matilda was a great host and made sure we enjoyed our time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zannae V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Beslis aanbeveel vir my vriende! Ons het vreeslik lekker gebly. Sal vir seker weer daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mathilda
Fairview Trout Farm- Paddoks
Baie dankie Zannae, Dit was so heerlik om julle te leer ken en ons het beslis nuwe vriende gemaak.

Minette G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

'n Juweel. Wat ‘n heerlike 9 dae het ons spandeer by Fairview Trout Lodge! Vir diegene wat smag na rustigheid en vrede, is hierdie beslis die plek om te bespreek. Waarlik ‘n plek waar ‘n mens jou batterye kan laai. Die ligging was perfek vir ons – ‘n ware juweel. Naby genoeg aan Dullstroom en omliggende areas, maar steeds weg van die “hustle & bustle”. Van die oomblik wat ons ingeklok het tot en met ons vertrek was Tilla die perfekte gasvrou. “The Paddocks” is ‘n heerlike, gerieflike huis. Pragtig gemeubileer met al die nodige geriewe – net soos in ‘n mens se eie huis en uiters gerieflik met ‘n asemrowende uitsig oor die omliggende area. As jy op soek is na 'n onvergeetlike, moeitevrye verblyf en 'n pragtige omgewing, hoef jy nie verder te soek nie! Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Baie dankie weer eens Tilla!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Talita V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Heerlike rustige wintersnaweek by Fairview. Pragtige plekkie. Huisie is ruim met 'n heerlike braaiplekkie buite wat goed beskut is teen die koue en wind. Die manne het baie suksesvol van die trout dam teruggekeer. Ons sien uit om weer te kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Lekker familietyd. Heerlike kuier gehad op die plaas. Mathilda is baie gasvry! Rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Farm Driefontein, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1597cac5e812dfd7c7cba1c637e341a2bc410d609f48cff4ae529b14f3b5c90ceac293a3d225010ca1406e83ed5960deab08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Farm Driefontein Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -25.734025698662 30.14842930423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang