Successfully reported
+11

Fairways Villa @ Bunker Close

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Bunker Close, Fairways, Walvis Bay, Erongo
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fairways Villa @ Bunker Close is 'n lieflike en ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Walvisbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met familie en vriende wat die Erongo-streek van Namibië wil verken.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n enkelbed en deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie spasie het ook 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet.

Boonop het hierdie huis 'n binnebraaikamer met 'n tweede etenstafel en is 'n wonderlike plek vir gaste om gehaltetyd saam te geniet. Hierdie leefarea maak ook oop op 'n omheinde binnehof en is 'n wonderlike area om 'n oggendkoffie te geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 5 Bunker Close, Fairways, Walvis Bay, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Bunker Close, Fairways, Walvis Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf22bbea8583526b0d8d2f297f9d41c691f565273c009db3e8a54d15f599b9496a1747114d4f958f64b7dae2c0fa9d27cc400?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 5 Bunker Close Fairways Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.972182473607 14.495550691996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang