Fairy Cabin
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fairy Cabin is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Dullstroom. Gaste kan ontspan en die rustige atmosfeer geniet waar gemak die natuur ontmoet. Met 'n knus binnekant en 'n pragtige buitelugruimte bied hierdie uitnodigende toevlugsoord die perfekte omgewing vir 'n rustige en ontspannende verblyf.
Hierdie kajuit bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n lieflike eetkamerstel waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n knus kaggel.
Buite kan gaste 'n heerlike braai op die patio geniet, en daar is genoeg grasperk vir kinders om vrylik rond te hardloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 39
Resensies 142
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang