Fairy Knowe Hotel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 104 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dumbleton Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Fairy Knowe Hotel bied 'n verskeidenheid akkommodasie en is geleë in die Wildernis, Wes-Kaap. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede binne die Tuinroete.
Akkommodasie by die Fairy Knowe Hotel bestaan uit gesinskamers, dubbelkamers en rondawels en kothuise. Die dubbelkamers is gemeubileer met 'n dubbel-, koninggrootte- of enkelbed en sluit 'n en suite-badkamer in. Die rondawels en kothuise is vrystaande en bevat 'n dubbelbed en/of 'n dubbelstapelbed en enkelbeddens. Geriewe wat ingesluit is in al die kamerkategorieë, sluit in TV's en tee- en koffiemaakgeriewe. Lugversorging is beskikbaar in alle kamers aan die rivier en rondawels.
'n Ontbytbuffet word soggens bedien. Die hotel bied ook 'n goed gevulde kroeg, buitelug swembad en kano's beskikbaar gratis vir ons gaste - eerste kom, eerste bedien. Vir die korporatiewe gas het die hotel konferensiekamers en maak ook voorsiening vir troues en ander sosiale byeenkomste en vieringe.
'n Verskeidenheid prettige aktiwiteite kan op die perseel ervaar word. Gratis parkering is beskikbaar vir voertuie, en die Fairy Knowe Hotel is binne ry-afstand van strande, 'n natuurreservaat, sowel as baie ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Fairy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 131
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Dumbleton Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Fairy Knowe Hotel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 104 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dumbleton Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang