Successfully reported

Fairydust Manor

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Estmia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie aangename ervaring. Geriewe is netjies, mooi en skoon. Personeel vriendelik. Te lekker! Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Fairydust Manor
Was lekker om julle oornag te kon akkommodeer. Julle was ster gaste. Hoop ons sien julle gou weer.

Tumi M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Good stay and well priced. Warm welcome from host. Only issue was that the toilet didn't flush properly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Fairydust Manor
Hi Tumi, Please accept my sincere apology for the toilet. It was a pleasure hosting you.

Annemarie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Beste diens. Baie goeie diens, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim H
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Tranquil and beautiful. Fairy Dust was a beautiful place to stay, the owners are easy to communicate with and they are very friendly and attentive. The place was amazing, a huge garden with perfect facilities, very accommodating and each room had a fan, fridge and kettle. We will be back for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

A pleasant stay surrounded by beautiful gardens. The unit, which is neat and functional, is set in beautiful gardens. There is no wash up for dishes, but it includes a daily cleaning service to make up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Larissa B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

Gerieflike verblyf met verbeteringsmoontlikhede. Dit was 'n netjiese en rustige plek. Ek was wel teleurgesteld, omdat daar ontbyt beskikbaar geadverteer word, maar dit nie beskikbaar was nie. Reisigers moet ook ingelig word van die warm komberse, aangesien dit redelik koud word op die dorp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie
Fairydust Manor
Goeie more Larissa Dankie dat julle hier kom oornag het. Ontbyt is beskikbaar op aanvraag. Jammer vir die ongerief, ons gee aandag daaraan. Geniet 'n mooi dag. Groete Fairy Dust Manor Span

Glenn G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Rustige plaas atmosfeer met 'n paar plaasdiere om jou tuis te laat voel. Die verblyf was uitstekend vir die een nag wat ons oorgslaap het. Die gasvrou was absoluut akkommoderend deurdat sy ons toegelaat het om voor 10 uur die oggend alreeds die eenheid te beset om ons bagasie af te laai en aan te trek vir die funksie wat ons moes bywoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie
Fairydust Manor
Goeie dag Glenn Dankie dat julle ons huis gekies het vir oornag akkommodasie. Julle was 'n plesier om hier te hê. Groete Marlene

Schalk P
1 nag
4.0
Aug 2025

Rustige nag gehad. Die diens was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie
Fairydust Manor
Goeie morgen Schalk. Baie dankie dat julle ons huis gekies het om te oornag. Hoop ons sien julle spoedig weer. Geniet 'n mooi dag. Groete, Fairy Dust span

Marisca V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Skoon, veilig. Ja, ons het dit geniet, die plek was mooi skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Harry K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en veilig. Ja, dankie, alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Stasie Street, Sannieshof, 2760, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dcd72f208cbed47725d3a15a64060b19a1ddaca053c13ccce58767bf8a49a4120fddca26dbd8af968e61d165090c4467cb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 22 Stasie Street Sannieshof 2760 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.529114078152 25.805051475763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang