Successfully reported
+12

Faithlands Self-Catering Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Deer Park Lane, Deer Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Faithlands Self-Catering Cottage is 'n bekoorlike kothuis tussen inheemse melkhoutbome in Deer Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie kothuis is op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan gaste.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik 4 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die leefarea sluit 'n net-kind-bank in met slaapplek vir 1 kind. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek wat na 'n patio oopmaak met sitplek buite wat oor die plaas uitkyk.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste. Gaste kan die liefdevolle jong donkies, Fiffi en Madam, of die ponie, Skye, vertroetel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Shaun P
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful location, private, majestic trees, good for small kids. Beautiful location, private and friendly service with majestic trees ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Rian V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Ons het heerlik gebly, dankie.
Aug 2025
Hylton N
Gesin met klein kinders
5.0
A very peaceful and tranquil setting in nature. Lovely accommodation that was well located and nestled in nature.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Charmain P
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning omgewing, goeie waarde vir geld. Baie goeie verblyf. Die cottage is baie goed ingerig, baie netjies en die omgewing is pragtig. Sal definitie...
Sien meer
Jun 2024
Bruce T
Besigheidsreis
4.6
Fantastic stay. Fantastic stay, Faithlands was well kitted out with all we needed. Tranquil, safe and scenic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Deer Park Lane, Deer Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink Faithlands Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Deer Park Lane, Deer Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1cf119a92899b7119e3b8fa4b02c0638a3dadc4872bfb854efc6aaee3fc86491542ba27becc97041793aae8f1a1cf91073d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 1 Deer Park Lane Deer Park 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.011851552923 25.475903420763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang